PepsiCo is 'n Amerikaanse multinasionale korporasie wat voedsel, graangebaseerde peuselhappies, koeldrank, en ander produkte vervaardig, bemark en versprei. PepsiCo se bekendste produk is Pepsi, waarvan die maatskappy sy naam kry.

Die korporasie se hoofkantoor is in Harrison, New York. PepsiCo is in 1965 gevorm ná die samesmelting van die Pepsi-Cola Company en Frito-Lay, Inc..

Bron

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse maatskappye