duimnael|Padteken van die C10-hoofweg
C10 is 'n hoofweg in die suide van Namibië. Dit begin in Ai-Ais en eindig by die Namibië–Suid-Afrika grens waar die pad verander in die R358-streeksroete by Onseepkans. Die hoofweg is 241 kilometer lank.Google maps, besoek op 28 January 2015 Die pad gaan een kilometer verby Karasburg, wat toeganklik is deur die M21. Dit kan ook gebruik word om toegang te kry na die B3-hoofweg.
Verwysings
Kategorie:Paaie in Namibië