Chroom-51 (chemiese notasie Cr) is 'n radioaktiewe isotoop van chroom.

Spoorder Hierdie radioaktiewe isotoop is gebruik in navorsing van die rol wat chroom in die menslike liggaam speel en die verskil tussen normale pasiënte en pasiënte met hemachromatosis uit te wys. Die stabiele isotoop chroom-53 word meer vir hierdie doeleindes aangewendAdvances in Isotope Methods for the Analysis of Trace Elements in Man CRC Press, 2000, ,

Verwysings

Kategorie:Isotope van chroom