Die somereend is 'n skaars somer besoeker in Suid-Afrika.

Identifikasie 37–41 cm. 'n Grys eend met 'n wit-streep oor die oë en 'n donker kop. Grys swawel en pote.

Habitat Binnelandse vars water.

Verspreiding Broei in die meeste van Europa en Wes-Asië, maar is 'n trek-voël en oor-winter in Afrika. Skaars somer besoeker in Suidelike-Afrika.

Geluid Die manlike eend uiter 'n klerrb geluid. Beide geslagte uiter 'n jêg-jêg geluid.

Ander name Duitse naam: Knäkente Engelse naam: Garganey Wetenskaplike naam: Anas querquedula

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Eendvoëls