Moet nie verwar word met Salitje, 'n nedersetting in die verre-suide van Eswatini nie.

Die Salitjespruit is 'n spruit wat in die suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die noordebank van die Sabierivier net wes van Onder-Sabie.

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Salitjespruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Krugerwildtuin