Gebeure Die Spartane onder leiding van koning Pausanias en hul Griekse bondgenote hou 'n veldtog na die eiland Siprus om die Perse te verdryf. Die hooghartige wyse waarop Pausanias sy bondgenote behandel veroorsaak wrewel. Athene word die nuwe leier.
Geboortes
Sterftes
Verwysings
-91