Gebeure Die Liga onder leierskap van die Atheneense generaal Cimon val die Perse aan by die Eurymedonrivier in die suide van Klein-Asië. Hulle vernietig die Fenisiese vloot en die Egeïese See word daarna deur die Liga beheers.
Geboortes
Sterftes
Verwysings
-92