Ourostibiet is 'n seldsame mineraal met formule . Die mineraal is 'n goudantimonied. In Suid-Afrika word dit in die Alpha-Gravelotte-myn in die Murchison in Limpopo gevind

Kristalstruktuur Dit het 'n piriet-struktuur wat Sb-Sb atoompare bevat.

Verwysings

Kategorie:Legerings Kategorie:Minerale