Ebrahim Patel is 'n senior kabinetsminister en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy was die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging van 2019 tot 2024.

Eksterne skakels Ebrahim Patel op People's Assembly

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers