Pule Mabe (gebore 1981) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Hy het opgegroei in Namakgale township in Phalaborwa, Limpopo.
In 2018 het hy die nasionale woordvoerder van die ANC geword. Sowetan 13 Februarie 201
Verwysings
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1960