Gratitude Magwanishe is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers