duimnael|Ligging Ogan Komering Ulu Selatan (Indonesies: Kabupaten Ogan Komering Ulu Selatan, dikwels afgekort tot OKU Selatan) is 'n regentskap in die provinsie Suid-Sumatra. Die regentskap omvat 5 493,3 km² en tel 409 753 inwoners in 2012.
Die regentskap bestaan sedert 2010, toe die regentskap Ogan Komering Ulu in drie dele verdeel is: Ogan Komering Ulu, Ogan Komering Ulu Timur en Ogan Komering Ulu Selatan.
Bevolking Die meerderheid van die bevolking van die regentskap is Moslem (ongeveer 96%). Die orige inwoners is grotendeeles Boeddhisties en Hindoeïsties.(nl). In de Archipel (2017-08-15).
Onderdistrite Die regentskap bestaan uit 10 onderdistrikte:
Banding Agung Buay Pemaca Buay Runjung Buay Sandang Aji Kisam Tinggi Mekakau Ilir Muaradua Muaradua Kisam Pulau Beringin Simpang
Verwysinglys
Kategorie:Regentskappe in Suid-Sumatra