Kabinet van Suid-Afrika70px 180px|P.W. Botha Premier (1978–1984) opgevolg deur President (1984–1989): Pieter Willem BothaParty:Nasionale Party Periode:1978 – 1989Republiek van Suid-Afrika – Apartheid

Die Tweede kabinet van P.W. Botha was vanaf 14 September 1984 tot 6 September 1989 in Suid-Afrika aan bewind.

Samestelling van tweede kabinet

Ministerspos naam party periode President Pieter Willem Botha NP 1984–1989 Minister van Binnelandse Sake Stoffel Botha NP 1984–19851985–1989 Minister van Buitelandse Sake Pik Botha NP 1984–1989 Minister van Ekonomiese Sake en Tegnologie Daniel Steyn NP 1986–1989 Minister van Finansies Barend du Plessis NP 1984–1989 Minister van Gesondheid en Bevolkingsontwikkeling Cornelis van der Merwe Willie van Niekerk NP 1984–19851985–1989 Minister van Handel en Nywerheid Dawie de Villiers NP 1984–1986 Minister van Indiërsake Amichand Rajbansi NPP 1984–1989 Minister van Justisie Kobie Coetsee NP 1984–1989 Minister van Kleurlingsake Allan Hendrickse LP 1984–1989 Minister van Konstitusionele Ontwikkeling en Beplanning Chris Heunis NP 1984–1989 Minister van Kultuur Piet Clase NP 1984–1989 Minister van Landbou en Visserye Greyling Wentzel NP 1984–1989 Minister van Mannekrag en Openbare Werke Pietie du Plessis NP 1984–1989 Minister van Mynbou en Energie Daniel Steyn NP 1984–1989 Minister van Omgewingsake en Waterwese John WileyGert Kotzé NP 1984–19861986–1989 Minister van Onderwys, Samewerking en Ontwikkeling Gerrit Viljoen NP 1984–1989 Minister van Openbare Werke, Behuising en Plaaslike Administrasie Amie Venter NP 1984 - 1989 Minister van Poswese en Telekommunikasie L.A.P.A. Munnik NP 1984 - 1986 Minister van Verdediging Genl. Magnus Malan NP 1984–1989 Minister van Vervoer Hendrik SchoemanEli Louw NP 1984–19861986–1989 Minister van Wet en Orde Louis le Grange Adriaan Vlok NP 1984–19861986–1989

Sien ook Nasionale Party

Verwysings

vorige: Eerste kabinet van P.W. Botha Tweede kabinet van P.W. Botha50pxSeptember 1978 – Augustus 1989 volgende: Kabinet van F.W. de Klerk

Botha, PW