Heraklion is die grootste stad en die hoofstad van die eiland Kreta wat aan Griekeland behoort.
Geskiedenis Heraklion is geleë naby die ruïnes van die ou stad Knossos.
Aardbewings Heraklion lê in 'n gebied wat baie deur aardbewings getref word. Die aardbewing van 21 Julie 365 was een van die swaarste in die mediterreense geskiedenis. In die vroeë/middel Plioseen (5-4 mj gelede) is hierdie gebied opgehef wat die Heraklion-bekken van die suidelike Messara-bekken geskei het. Hiervoor het die twee gebiede dieselfde sedimentasiegeskiedenis geken.Minoan Earthquakes: Breaking the Myth through Interdisciplinarity, , Leuven University Press, 2017, ,
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Griekeland