Anthony Michael Bourdain (25 Junie 1956 – 8 Junie 2018) was 'n Oscar-bekroonde Amerikaanse televisie-aanbieder, kok en skrywer van Joodse afkoms. Hy is beskou as 'n baie invloedryke kok.

Biografie Anthony Michael Bourdain is op 25 Junie 1956 in New York Stad, New York, Verenigde State, gebore. Hy was die oudste van twee seuns.

Op 8 Junie 2018 het hy selfmoord gepleeg in Kaysersberg-Vignoble, Haut-Rhin, Frankryk.

Film Bourdain verskyn as homself in die 2015-rolprent The Big Short, waarin hy 'n seekospot gebruik as 'n analogie vir 'n versekerde skuldverpligting.

Persoonlike lewe Bourdain is in 1985 met sy hoërskoolvriendin, Nancy Putkoski, getroud. Hulle was vir twee dekades getroud en is in 2005 geskei. Op 20 April 2007 is hy getroud met Ottavia Busia. Hul dogter, Ariane, is in 2007 gebore.

Bibliografie Nie-fiksie

Fiksie

with Joe Rose and Langdon Foss with Joe Rose and Ale Garza

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse dade van selfmoord Kategorie:Amerikaanse sjefs Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Televisieaanbieders Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Sterftes in 2018