duimnael|regs|Waiting for Godot, Avignon Festival, 1978

Waiting for Godot is 'n toneelstuk deur Samuel Beckett, waarin twee karakters, Vladimir en Estragon, wag vir die aankoms van iemand met die naam Godot wat nooit kom nie, en terwyl hulle wag, hou hulle 'n verskeidenheid gesprekke en ontmoet drie ander karakters. Waiting for Godot is Beckett se vertaling van sy eie oorspronklike Franse toneelstuk, En attendant Godot. Die oorspronklike Franse teks is saamgestel tussen 9 Oktober 1948 en 29 Januarie 1949. Die première het plaasgevind op 5 Januarie 1953 in die Theâtre de Babylone, in Parys. Die Engelse weergawe is vir die eerste keer in 1955 in Londen aangebied. In 'n meningspeiling wat in 1990 deur die Royal National Theatre uitgevoer is, is dit die "belangrikste Engels speelstuk van die 20ste eeu" genoem.

Verwysings

Eksterne skakels

Teks van die toneelstuk (Akte I) Teks van die toneelstuk (Akte II) Akte I, deel 1 Akte I, deel 2, van 'n Canadian Broadcasting Corporation produksie.

Kategorie:Toneelstukke