duimnael|Trdat die Grote; artistieke indruk 19de eeu Tiridates (Trdat) III was koning van Armenië tot Shapur I hom in 252 uit sy land verdryf het. Hy het lank onder Romeinse beskerming in ballingskap geleef en is in 287 deur Diocletianus opnuut koning van Armenië gemaak. Hy het Christen geword en in 325 het hy bondgenoot van keiser Konstantyn geword, waardeur Armenië 'n biskop na die Konsilie van Nicea gestuur het.Imperial Rome AD 284 to 363, Edinburgh history of ancient Rome Edinburgh University Press, 2012, ,
Verwysings
Kategorie:Armeense politici Kategorie:Konings