220px

Londen, Engeland

Gehou sedert 2004

Frekwensie Jaarliks

Direkteur Tamsie Thomson

Webtuiste londonfestivalofarchitecture.org

Die London Festival of Architecture (kort: LFA) is Europa se grootste argitektuurfees wat jaarliks in die Britse hoofstad gehou word. Londen staan sentraal in die feesprogram as die wêreldspilpunt van eksperimentele argitektuur, die praktiese toepassing van vernuwende argitektoniese gedagtes en debatvoering. Die LFA van 2018 word tussen 1 en 30 Junie gehou, met "identiteit" as hooftema.londonfestivalofarchitecture.org: About us. Besoek op 2 Junie 2018

Die eerste LFA het in 2004 plaasgevind as London Architecture Biennale. Die fees is, soos die naam reeds aandui, tot 2012 tweejaarliks gehou. Vanaf 2013 is 'n jaarlikse argitektuurfees georganiseer. In 2017 het 'n rekordgetal van 400 000 besoekers die feesvierings en programme, wat angebied is, bygewoon, terwyl miljoene belangstellendes in die buiteland die LFA-aanbiedings in die media gevolg het.

Tydlyn van feeste en hooftemas LFA 2018IDENTITY LFA 2017 MEMORYLFA 2016 COMMUNITYLFA 2015 WORK IN PROGRESSLFA 2014CAPITALLFA 2013A TIME FOR ARCHITECTURELFA 2012THE PLAYFUL CITYLFA 2010THE WELCOMING CITYLFA 2008FRESHLFA 2006CHANGELFA 2004ARCHITECTURE BIENNALE

Verwysings

Kategorie:Londen Kategorie:Argitektuur