Mariano Rajoy Brey (* 27 Maart 1955 in Santiago de Compostela, Galicië, Spanje) is 'n Spaanse politikus wat op 21 Desember 2011 president Spanje is 'n koninkryk, maar die eerste minister word president genoem. van Spanje geword het. Op 1 Junie 2018 het hy afgetree nadat 'n mosie van wantroue teen hom aangeneem is.
Vroeë lewe en uitbeelding
Politieke loopbaan
Premierskap (2011-2018)
Politieke poste
Toekennings en eerbewyse
Verwysings
Kategorie:Spaanse politici Kategorie:Premiers Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense