Giuseppe Conte (Italiaanse uitspraak: [dʒuˈzɛppe ˈkonte]; gebore 8 Augustus 1964) is 'n Italiaanse juris en politikus wat van 1 Junie 2018 tot 13 Februarie 2021 as die 58ste eerste minister van Italië in die 66ste naoorlogse regering gedien het."Raggiunto l'accordo per un governo M5S-Lega con Conte premier"

Conte het op 20 Augustus 2019 sy bedanking by President Mattarella ingehandig, na 'n mosie van wantroue in die parlement deur sy onderdane. Hy is egter op 29 Augustus, na oor-en-weer konsultasie, weer deur die president versoek om 'n kabinet saam te stel.

Verwysings

Kategorie:Eerste Ministers van Italië Kategorie:Italiaanse akademici Kategorie:Italiaanse regsgeleerdes Kategorie:Advokate Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense