KwaHlabisa is 'n nedersetting in die Groot Vyf Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit, Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in oostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

KwaHlabisa is histories die tradisionele nedersetting van lede van die Hlabisa-stam, 'n onderafdeling van die Zoeloevolk.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal