KwaMkenkethe is 'n nedersetting in die Groot Vyf Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit, Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in oostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
KwaMkenkethe is histories die tradisionele nedersetting van lede van die Mkenkethe-stam, 'n onderafdeling van die Zoeloevolk.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal