Die 6de Cannes-rolprentfees is van 15-29 April 1953 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan The Wages of Fear deur Henri-Georges Clouzot. Die fees is geopen met Endless Horizons (Horizons sans fin) deur Jean Dréville. Jean Cocteau was die president van die jurie.

Tydens die openingseremonie is die "Legion of Honour" deur die minister van inligting aan Walt Disney oorhandig.

Pryse duimnael|150px|Jean Cocteau duimnael|150px|Walt Disney

Van die mense en prente wat in 1953 pryse ontvang het, is:

Rolprente Palme d'Or: The Wages of Fear deur Henri-Georges Clouzot Beste akteur: Charles Vanel vir The Wages of Fear Beste aktrise: Shirley Booth vir Come Back, Little Sheba

Kortprente Kortprent-Palme d'Or: White Mane deur Albert Lamorisse Beste dokumentêr: Houen zo! deur Herman van der Horst Beste animasie: The Romance of Transportation in Canada deur Colin Low

Verwysings

Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Cannes-rolprentfees