Bourg-en-Bresse ([buʁ.k‿ɑ̃ bʁɛs]) is 'n Franse stad in die administratiewe gewes (région) Auvergne-Rhône-Alpes en die prefektuur (administratiewe setel) van die département Ain met 'n bevolking van 40 819 inwoners in 2015.

Kategorie:Munisipaliteite in Auvergne-Rhône-Alpes Kategorie:Auvergne-Rhône-Alpes