Saasveld in die gemeente Dinkelland is ‘n dorp in die streek Twente in die Nederlandse provinsie Overijssel. Dit lê noord van die stad Hengelo en net 30 km wes van die grens tussen Nederland en Duitsland.

Eksterne skakels

Kategorie:Dinkelland Kategorie:Nedersettings in Overijssel