Klaviersonate nr. 16 in C-majeur, K. 545 (ook bekend as Sonata facile of Sonata semplice) is 'n klaviersonate deur Wolfgang Amadeus Mozart. Mozart het hierdie sonate in sy eie katalogus onder die titel Eine kleine klavier Sonate für anfänger ('n Klein klaviersonate vir beginners) ingesluit.

Eksterne skakels

Bladmusiek op Mutopia Project

Kategorie:Klaviersonates van Wolfgang Amadeus Mozart Kategorie:Komposisies in C-majeur