Hier volg 'n lys van integrale (anti-afgeleide funksies) van logaritmiese funksies. Vir 'n volledige lys van integrale funksies, sien lys van integrale.

Nota: x > 0 word in hierdie artikel deurgaans veronderstel, en die konstante van integrasie word vir eenvoudigheid weggelaat.

Integrale wat slegs logaritmiese funksies bevat

, die logaritmiese integraal.

Integrale wat logaritmiese en magsfunksies bevat

, etc.

Integrale wat logaritmiese en trigonometriese funksies bevat

Integrale wat logaritmiese en eksponensiële funksies bevat

n opeenvolgende integrasies

Vir opeenvolgende integrasies, veralgemeen die formule

na

Verwysings Milton Abramowitz en Irene A. Stegun, Handbook of Mathematical Functions with Formulas, Graphs, and Mathematical Tables, 1964. 'n Paar integrale word op bladsy 69 gelys.

Logaritmiese funksies Integrale van logaritmiese funksies