Alice Ann Munro (10 Julie 1931 tot 13 Mei 2024) was 'n Kanadese skrywer van hoofsaaklik kortverhale. Sy het alreeds verskeie male die Governor General's Award en Giller-prys in Kanada gewen. Daarbenewens is sy bekroon met die Man Booker Internasionale Prys in 2009 en met die Nobelprys vir Letterkunde in 2013, albei pryse vir haar lewenswerk.

Werke Oorspronklike kortverhaalbundels Dance of the Happy Shades (1968) Lives of Girls and Women (1971) Something I've Been Meaning to Tell You (1974) Who Do You Think You Are? (1978) The Moons of Jupiter (1982) The Progress of Love (1986) Friend of My Youth (1990) Open Secrets (1994) The Love of a Good Woman (1998) Hateship, Friendship, Courtship, Loveship, Marriage (2001) Runaway (2004) The View from Castle Rock (2006) Too Much Happiness (2009) Dear Life (2012)

Kategorie:Kanadese skrywers Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Nobelprys vir Letterkunde wenners