Sedan 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Région (gewes) Grand Est Département 23px Ardennes Koördinate  Stigting 1424 Oppervlakte:    - Totaal 16,28 vk km  Hoogte bo seevlak 149–301 m Bevolking:    - Totaal (2019) 16 092  - Bevolkingsdigtheid 990/vk km Tydsone UTC+1 (MET)  - Somertyd UTC+2 (MEST) Burgemeester Didier Herbillon Amptelike webwerf sedan.fr

Sedan is stad in die Franse département van Ardennes langs die Maasrivier. Die stad is ongeveer 200 km vanaf Parys, 85 km noordoos van Reims en 10 km suid van die grens met België.

Die Slag van Sedan het op 2 September 1870 hier plaasgevind tydens die Frans-Pruisiese Oorlog. Napoleon III het oorgegee aan die Pruise.

Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die tweede Slag van Sedan vanaf 12 tot 15 Mei 1940 hier plaasgevind waartydens die Duitse Magte deur die Franse verdediging gebreek en later Parys beset het.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Munisipaliteite in Grand Est Kategorie:Nedersettings in Grand Est