BugGuide (of BugGuide.Net) is ’n webtuiste en aanlyn gemeenskap van beide amateur- en professsionele naturaliste wat waarnemings deel oor insekte, spinnekoppe en ander verwante diere. Die webtuiste bevat inligting en duisende foto's van geleedpotiges van die VSA en Kanada wat vir identifikasie en navorsing gebruik word.
Verwysings
Kategorie:Databasisbestuurstelsels Kategorie:Geleedpotiges