Bourg-la-Reine is 'n Franse stad binne die suidlike voorstede van Parys, Frankryk. Dit lê 10 km van Parys se stadsentrum en is in die département Hauts-de-Seine in die région Île-de-France geleë. In 2015 was die bevolking 20 249 en die oppervlakte 1,87 km².
Georges Clemenceau (1841-1929), 'n staatsman, het in Ravonstraat 18, in Bourg-la-Reine gewoon.
Kategorie:Nedersettings in Île-de-France Kategorie:Munisipaliteite in Île-de-France