M Skool was 'n "spioenasie akademie bestuur deur die Rooi Leër", c. 1920's.

Twee van sy noemenswaardige deelnemers was Wilhelm Zaisser en Ernst Wollweber, wat later baie invloedryk geword in die intelligensie aktiwiteite van Oos-Duitsland en Wes-Duitsland in die Koue Oorlog.

Verwysings