Yongdingmen (letterlik "Yongding-poort") was die voorste poort in Beijing se ou buitenste stadsmuur. Dit is oorspronklik in 1553 tydens die Ming-dinastie gebou en in die 1950's platgeslaan om plek te maak vir die stad se nuwe padstelsel. Yongdingmen is in 2005 op die plek van die ou poort herbou.

Bronne 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Eksterne skakels

Kategorie:Beijing Kategorie:Geboue en strukture in die Volksrepubliek China