Die Gemeinsame Normdatei (GND) is 'n internasionale gesaglêer vir die organisering van data van biblioteekkatalogusse.
Eksterne skakels
Inligting oor die GND van die Duitse Nasionale Biblioteek Soek via OGND (Bibliotheksservice-Zentrum Baden-Württemberg) Bereitstellung des ersten GND-Grundbestandes DNB, 19 April 2012 "Van gesagkontrole tot geskakelde normdata" , voorlegging deur Reinhold Heuvelmann (Duitse Nasionale Biblioteek) aan die ALA MARC Formats Interest Group, Junie 2012