Die Avro 504 was 'n Britse dubbeldekker, tweesitplek vliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Die ontwerper van die vliegtuig, Sir Alliot Verdon-Roe, het aanvanklik in 1913 gedink dat hy net 'n bestelling vir ses vliegtuie gaan kry. Die vliegtuig was vir meer as 'n dekade geproduseer en meer as 10,000 eenhede was gebou. Sommige was nog in diens toe die Tweede Wêreldoorlog uitgebreek het.
Tegniese besonderhede {| class="wikitable" style="text-align:center; background:#faf5ff;" |+ Besonderhede van die Avro 504J van die R.F.C.: ! Item ! Statistiek |- | Aantal motors |1 |- | Tipe motor |Skroef |- | Vervaardiger |Gnome Monosoupape |- | Kraglewering per motor |100 perdekrag |- | Vlerkspan |10,97 m |- | Lengte |8,97 m |- | Hoogte |3,18 m |- | Vlerkoppervlakte |30,66 m2 |- | Maksimum opstygmassa |816 kg |- | Maksimum snelheid |131.9 km/h op 1,981 m |- | Operasionele hoogte |3 962 m |- | Uithouvermoë |3 ure |- | Klimvermoë
|Bewapening
Sien ook Lys van vegvliegtuie
Bron Fighters 1914-1919: Attack and Training Aircraft'', Kenneth Munson, 2004,
Kategorie:Vegvliegtuie Kategorie:Vliegtuie van die Eerste Wêreldoorlog