Blake Clark is 'n Amerikaanse komediant en akteur. Hy is veral bekend vir sy rol as Slinky Dog in die Toy Story-reeks van rolprente, waar hy Jim Varney opgevolg het na laasgenoemde se afsterwe in 2000.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse akteurs