duimnael|Up Helly Aa-fakkeloptog in Uyeasound, Shetland, Februarie 2010 Up Helly Aa ([ˈʌpˌhɛliə]; afgelei van "Up Holy [Day] All") is 'n sambreelterm vir 'n reeks vuurfeeste wat sedert die vroeë 1880's jaarliks teen die middel van die winter op die Skotse Shetland-eilande as afsluiting van die gehou word (in Lerwick op die laaste Dinsdag in JanuarieAmptelike Up Helly Aa-webtuiste. Besoek op 26 Januarie 2018). Die optog van honderde feesgangers in historiese of ander tematiese kostuums (sogenaamde guizers) in Lerwick, die grootste nedersetting van Shetland (met kleiner optogte in landelike gebiede), vorm een van die hoogtepunte van die feesviering wat die Skandinawiese Wiking-erfenis van Shetland weerspieël.

Verwysings

Eksterne skakels Media YouTube.com: Scotland's Fire Festival for Vikings

Kategorie:Feesdae Kategorie:Skotland