Die Coma-filament is ’n galaktiese filament. Dit bevat die Coma-superswerm van sterrestelsels en is deel van die Groot Muur.The Astronomical Journal, 115:1745-1777, Mei 1998; The Star Formation Properties Of Disk Galaxies: Hα Imaging Of Galaxies In The Coma Supercluster

Verwysings

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Galaktiese filamente Kategorie:Strukture in die heelal