Johan Petrus Burger is 'n Suid-Afrikaanse sakeman. Hy was die die HUB van FirstRand van 2015 tot April 2018. Hy het Sizwe Nxasana as HUB opgevolg, na Nxasana vir nege jaar as HUB gedien het. Burger was voorheen die maatskappy se Hoof- Finansiële Beampte. Hy het gegradueer aan die Universiteit van Johannesburg.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse entrepreneurs Kategorie:Suid-Afrikaanse hoof- uitvoerende beamptes