Aksiologie (van die Griekse ἀξία axia, "waarde", en -λογία -logia) of waardeleer is die filosofiese bestudering van waardes. Dit is óf ’n versamelnaam vir etiek en estetika,Random House Unabridged Dictionary Entry on Axiology. filosofiese velde wat te doen het met die betekenis van waarde, óf die grondslag vir hierdie velde. Die term is in 1902 die eerste keer deur Paul Lapie en in 1908 deur Eduard von Hartmann gebruik.Samuel L. Hart. Axiology—Theory of Values. Philosophy and Phenomenological Research.
Etiek stel ondersoek in na die begrippe "reg" en "goed" in individuele en sosiale gedrag. Estetika het doen met "skoonheid" en "harmonie".
Verwysings
Eksterne skakels Cultura: International Journal of Philosophy of Culture and Axiology Axiology.org.uk 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Filosofie Kategorie:Etiek