Haute-Corse (Korsikaans: Cismonte) is 'n département op die eiland van Korsika, Frankryk, met ongeveer 174,993 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Bastia.
Eksterne skakels
amptelike webwerf vir die departement
Kategorie:Departemente van Frankryk Kategorie:Korsika