Côte-d'Or is sedert 1790 'n département in Boergondië-Franche-Comté, Frankryk, met ongeveer 533 147 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Dijon.

Geskiedenis Côte-d'Or is een van die oorspronklike 83 departemente wat tydens die Franse Rewolusie op 4 Maart 1790 gestig is. Dit is gevorm uit deel van die voormalige provinsie van Boergondië.

Geografie Riviere Saône Seine Ouche Armançon Arroux

Klimaat Die klimaat van die departement is gematig, met baie reën aan die westekant van die sentrale reeks.

Eksterne skakels

amptelike webwerf van die departement france-pub.com/Côte-d'Or

Kategorie:Departemente in Boergondië-Franche-Comté