Beatenberg is 'n Suid-Afrikaanse popgroep uit Kaapstad, saamgestel uit Matthew Field, Robin Brink, en Ross Dorkin. In 2015 wen hulle ses SAMA's, insluitende Album van die jaar vir The Hanging Gardens of Beatenberg en Duo of groep van die jaar vir 'n samewerking met DJ Clock, waaruit die treffersnit "Pluto" in 2013 voortgevloei het. "Pluto" het die toekennings vir Vollengte aflaai-topverkoper en Terugbel-luitone-topverkoper by hierdie geleentheid ontvang.

Lede Matthew Field (stem, kitaar) Robin Brink (tromme) Ross Dorkin (baskitaar)

Diskografie Albums Farm Photos (2009) The Hanging Gardens of Beatenberg (2014)

Verwysings

Eksterne skakels

http://southafrica.co.za/beatenberg.html

Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe