Seth Adam Meyers (gebore 28 Desember 1973) is ’n Amerikaanse komediant, politieke kommentator, TV-aanbieder, en akteur.

Loopbaan Meyers is die aanbieder van Late Night with Seth Meyers, ’n laataandgeselsprogram op NBC. Voor dit was hy die hoofskrywer vir NBC se Saturday Night Live (2001–2014).

Hy het in 2008 in die rolprent Journey to the Center of the Earth gespeel, in 2014 die Emmys aangebied en was in 2013-2015 die stem van die karakter Jeremy "Prock" Awesome in The Awesomes. In 2018 het hy die 75ste Golden Globe-toekenningsaand aangebied.

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Amerikaanse komediante Kategorie:Televisieaanbieders Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu