Nasionale Roete 3 is 'n nasionale snelweg van Japan op die eiland van Kioesjoe.

Inligting oor die Roete Lengte: 392.1 km (243.7 mi) Oorsprong: Moji-ku, Kitakyūshū Eindpunt: Kagoshima Hoof stede: Kitakyūshū, Fukuoka, Kurume, Kumamoto, Kagoshima

Beelde

Verwysings

Kategorie:Nasionale paaie in Japan