Nasionale Roete 4 is 'n nasionale snelweg in oos-Honsjoe, Japan. Dit het die langste hooflyn van enige snelweg in Japan met 743.6 km (462.1 mi). Met sy uitbreidings is dit die tweede langste snelweg in Japan 854.9 km (531.2 mi) na die Nasionale Roete 58, wat 884.4 km (549.5 mi) lank is, met sy maritieme afdelings ingesluit.

Inligting oor die roete Lengte: 743.6 km (462.1 mi) Oorsprong: Chūō, Tokyo Eidpunt: Aomori Hoof stede op sy roete: Kasukabe, Koga, Utsunomiya, Kōriyama, Fukushima (Nakadōri), Sendai, Furukawa, Hiraizumi, Morioka, Ninohe, Towada, Noheji, en Hiranai

Verwysings

Kategorie:Nasionale paaie in Japan