Johannes Stephanus Marais (1919 – 2009), bekend as Jan S. Marais was 'n Suid-Afrikaanse finansier. Hy is op Fraserburg op 23 April 1919 gebore en ontvang opleiding aan die Universiteit van Stellenbosch. In Januarie 1943 sluit hy aan by die Federale Volksbeleggings-groep en stig in 1954 die Trust Bank van Afrika.
Bron Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967.
Kategorie:Suid-Afrikaanse bankiers Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2009