Westerwolde is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Groningen. Die munisipale gebied het 'n bevolking van sowat 26 000 in 2021 en 'n oppervlakte van sowat 281 km². Die munisipaliteit is op 1 Januarie 2018 deur die samesmelting van die munisipaliteite Bellingwedde en Vlagtwedde gestig.
Plekke Bellingwolde, Blijham, Bourtange, Oudeschans, Sellingen, Ter Apel, Ter Apelkanaal, Veelerveen, Vlagtwedde, Vriescheloo en Wedde.
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels Amptelike webwerf