duimnael
Ortodonsie is 'n afdeling van die tandheelkunde wat fokus op die regbuig van onreëlmatige groeiende tande. 'n Spesialis in ortodonsie is 'n ortodontis.
Geskiedenis duimnael Die geskiedenis van ortodonsie hou sterk verband met die geskiedenis van tandheelkunde vir meer as 2000 jaar.
Verwysings
Kategorie:Gespesialiseerde geneeskunde