Die Ryde Aquatic Leisure Centre is 'n watersport-arena geleë in Ryde, Nieu-Suid-Wallis, Australië. Die oorspronklike plek is in November 1998 gesloop en is met herstelwerk in April 1999 begin. Die herstelwerk is voltooi in April 2000 voor die heropening in Mei 2000. Gedurende die 2000 Olimpiese Spele, het dit die waterpolowedstryde en die vroue-finale aangebied.

Bronnelys 2000 Summer Olympics official report. Volume 1. bl. 378.

Eksterne skakels

Kategorie:Stadions in Australië